Algemene Preke

'n Gelowige Is Nooit Te Oud Of Te Jonk Om Te Dien En Vrug Te Dra Nie...
Leraar: Dr Andre Pieterse
Date: 14 Julie 2019


Dr Andre Pieterse se preek van 14 Julie 2019 waartydens die Hoërskool Bellville se Simfoniese orkes opgetree het, kan hier afgelaai word. Klik net op die vlg skakel.