Nuwe Intrekkers

Baie welkom by ons.... jou nuwe gemeente. Ons vertrou jy gaan sommer gou deel wees van ons gemeente. Kontak asb ons kerkkantoor by 044 874 2036 en ons sal reël dat 'n dienswerker u kom besoek en 'n almanak en dankofferkoevertjies bring.

Leer meer oor ons gemeente, wie ons is, wat ons doen, hoé en hoekom ons dit doen en ontdek terselfdertyd jou posisie en bediening in ons gemeente. Kontak asb die kerkkantoor vir meer besonderhede.

 

Nota: velde gemerk met 'n asterisk (*) moet ingevul word
Persoonlike Inligting
Dooplidmate
Ja Nee
Stuur