Cd Vrystelling: Eurythmia

Die gospel CD van Di Albertus Louw en Steve van der Walt is nou te koop by die kerkkantoor @ slegs R100. Om na 'n snit te luister, klik op die skakel: soundcloud.com/albertus-louw/eurythmia