Bedieningsforum

Die Bedieningsforum is die forum waar afgevaardigdes van die volgende bedieninge hulle saak kan stel vir aanbeveling na die Kerkraad vir goedkeuring aldaar:

-Erediensbediening
-Evangelisasiebediening

-Hulpverleningsaksie

-Jeug - Familie Bedieninge

-Gebedsaksie

-Getuienisaksie

-Kleingroepe

-Pastorale versorging

-Gemeentebediening

-Gemeente Vroue

-Vennootskap vir Gestuurde gemeentes

-Nuwe Intrekkers

Voorsitter : Ds Steve van der Walt - 083 235 7096

Ondersteuningsforum

Afgevaardigdes van die Fin/kom, Diensverhoudingekommissie (DVK) en Raad van Trustees vorm die Ondersteuningsforum. Hulle doen ook aanbevelings na die Kerkraad vir goedkeuring aldaar.

Voorsitter: Piet Steyn - 082 450 2115


oor ons | bestuur | forums | bedieninge | administrasie | dagboek / gebeure

Copyright @ Moedergemeente 2005, George
Site designed by PCD Agency