Leraars

Ds Albertus Louw , 044- 873 5214 / 082 771 1867.

Ds Steve van der Walt, 044 873 2285/ 083 235 7096.
Ds Hennie Bekker, emeritus leraar: Tuiniqua, oues van dae, 044 870 8807/           083 688 1010

Jeugwerker
Mev Noëline Gonzales 044 874 2036 [k]  082 594 6443

Kerkraad

Bestaan uit die 2 leraars, en verkose lede uit die gemeente. Stoffel Erasmus is die Voorsitter met lede: Albertus Louw (Ds), Bertie Coetzee, Danie Erasmus, Freddie van der Merwe, Gerhard Barnard, Hennie Bekker (ds), Jaco van Niekerk, Lettie Naudé, Nic Gerber, Noëline Gonzales, Piet Steyn, Stephen Kirsten, Steve van der Walt (Ds) en Drew de Kock. Ons het ook pastorale ouderlinge, maar die pastorale ouderlinge dien nie op die Kerkraad nie, aangesien hulle nie op die bestuur van die gemeente fokus nie, maar eerder op die versorging en die begeleiding van lidmate om hulle roeping te verstaan en uit te leef.

Personeel

Gemeentebestuurder:

Drew de Kock 044 874 2036 / 082 852 8632
epos: ng moeder@mweb.co.za

*Die Gemeentebestuurder is oorhoofs in beheer van die kerkkantoor en ook verantwoordelik vir personeeladministrasie ten opsigte van al die werknemers van die Kerkraad .

*Dien as skakelpersoon met al die bedieninge van die Kerkraad en sien toe dat die Kerkraad se strategiese plan uitgevoer word.

Kantoorure: Maandag Vrydag 08:00 16:30

Finansiële Beampte:

Willie Fourie 044 874 2036

*Die Finansiële beampte is verantwoordelik vir die bestuur van die gemeente se finansies
(begrotingsbeheer).

*In samewerking met die Finansiële kommissie stel hy die jaarlikse begroting op.
*'n Kwartaallikse verslag oor gemeentefinansies word aan die Kerkraad gedoen.

Kantoorure: Maandae, Woensdae en Vrydae: 08:00 16:30

Administratiewe Klerk:

Dot Geldenhuys 044 874 2036 / 044 874 1562 Faks: 044 874 2037

e-pos: admin@caw.org.za

*Ontvangsdame in die kerkkantoor, behartig alle tikwerk, stel gemeenteblaadjie saam,
administreer lidmaatinligting, ens.
*Reël afsprake met die leraars, (doopgeleenthede, troues en verhurings van kerkgeboue, ens) asook afsprake met die Jeugwerker.

Kantoorure: Maandag 14:00 16:30; Dinsdae Vrydae 08:00 13:00

Koster:

Chris Hattingh 044 874 2036 / 083 503 1449

e-pos: sexton@caw.org.za

*Saam met assistente, sien die koster om na die netheid van die kerk, saal, Langgebou en
Jeughuis asook die versorging van die terrein.
*Praktiese reëlings rondom gebruik van geboue: eredienste, troues, begrafnisse, saalfunksies, ens..

Assistente/skoonmakers/tuiniers:

Hans Booysen, Noelene Campher en Riaan Plaatjies .

Musiek Direkteur

Friena Maritz - 044 874 2036 (k) 044 871 0344 (h) /  082 471 1825

*Friena is ook ons orrelis en alle sake rakende die orrel, moet met haar bespreek word. Koste om as orrelis op te tree vir 'n begrafnis /troue: R200

e-pos: muse@caw.org.za

 


oor ons | bestuur | forums | bedieninge | administrasie | dagboek / gebeure

Copyright @ Moedergemeente 2005, George
Site designed by PCD Agency